Garmin 276c - SORTED THANKS

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

petri oosthuizen

Worshond
WD Vendor
Joined
May 18, 2020
Messages
25,535
Reaction score
14,224
Location
Bethlehem
Bike
Yamaha XT 600 Z
Ek het laasweek so Garmin 276c gescore van 'n Boot af.
Kry mens 'n bracket vir hom vir 'n Bike??
Die ding lyk maar groot en lomp, maar kom ons kyk
Ek het altyd die 276 gebruik met die 4x4's, die een wat met penlights gewerk het.........maar dalk is die een ook nice.
Ek like die knoppies, HAAT daai touch screen goete
 
Top