garmin charger

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Mar 26, 2012
Messages
2,871
Reaction score
1,235
Location
Oudtshoorn
Bike
AJS (all models)
My garmin nuvi 200 se charger het op ñ grondpad uitgehop en by die tyd wat ek dit sien was hy al heelwat stukkend. Weet iemand waar ek so iets kan kry of het iemand nie een wat hy wil verkoop nie. Het op die internet gaan kyk maar pryse lyk te mal vir my.
 
Top