Garmin Nuvi 12V sigaret lighter plug

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Dreyer

Race Dog
Joined
Mar 4, 2009
Messages
535
Reaction score
0
Location
PE
Bike
Yamaha XT600
Ek wil my Garmin Nuvi205 op my R1150GS connect, maar natuurlik is die enigste power cable wat voorsien word die sigaret lighter plug. Ek het toe navrae gedoen om n socket op my bike te installeer, maar al wat basies beskikbaar is, is die "BMW" socket. (Blykbaar is die  kontak te swak op die sigaret tipe socket en daar is n kans om die GPS so doende te blaas) Ek het toe vir my die plug gekoop wat in my BMW socket inpas.

Nou vir my vraag...Ek moet die oorspronklike plug afsny om die nuwe een op te sit, maar na ek die sigaret plug oopgekry het, sien ek dat daar n cercuit board binne in is. Wat doen die bord, en wat gan gebeur as ek hom uitskakel en direk op die nuwe plug koppel?
 

Latest posts

Top