- Joined
- Dec 7, 2017
- Messages
- 575
- Reaction score
- 451
- Location
- Wellington, Western Cape
- Bike
- Honda CRF-1100L Africa Twin
Soos die slim mense sê: “Spyt kom altyd te laat....”
Daar was so 6 en ‘n bietjie maande gelede ‘n Leo Vince hier op WD vir ‘n BMW 800. Ek het lank gedink daaroor en later besluit dat dit nie vir my is nie, tot die naweek wat ek weer ‘n Leo Vince op ‘n 1200 teegekom het. Dit het weer ‘n begeerte in my laat opstaan en laat wonder. Is hier nie iemand wat wil afskeid neem van sy pyp nie??? Of is daar dalk iemand wat onlangs die hartseer ervaring gehad het en afskeid geneem het van ‘n 800 en besluit het om die pyp te hou nie?
Laatweet my asb?
Sent from my iPhone using Tapatalk