Getting lost in 46 degrees heat and other adventures

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Dankie vir die deel Johan en lekker om jou weer by die 1150 Bash raak te loop.
 
alwyn_gs said:
MellowJo said:
Riding into George was strange as the sun was blanked out by the smoke and ash was falling from the sky like snow .....

We filled up, and luckily Montagu pass was still open when go got to the turnoff ......

Halfway up the pass we saw the fires first hand .....

The Old Tol house burned to the ground @ the Geroge side of the Montagu pass - very very sad!

This is indeed very sad news
 
Die son het my ook al amper dood gebrand op daai Paardebondpad met al sy hekke. :eek7:
 
ChrisL - DUSTRIDERS said:
Die son het my ook al amper dood gebrand op daai Paardebondpad met al sy hekke. :eek7:

Dit was die weirdste ding
Omdat ons twee was is die hekke bietjie makliker (die ou wat voor is maak oop, wag vir die ander een en maak toe, dan is die ander ou voor vir die volgende een)
Dis nie dat ons ver uitmekaar uit gery het nie (net buite stofvreet afstand) en in daardie tyd van afklim, maak die hek oop, wag 20sekondes, stoot fiets deur, maak die hek toe en opklim het die son genoeg geskyn dat jou gat brand as jy opklim

Darem net een keer gevoel daar is 'n boerebrekfis oppad though...

:)
 
Great ride (en rapport) MJ.
Dis amper 'n flashback van ons roete laas jaar na die XT Bash toe.

Behalwe vir die awesome passes deel was die lekkerste deel vir my was daai "skelm" 2 spoor paaidjie van die R328 tot waar jy regs draai Rooibergpas op.
My "riding mojo" was daai dag aan en ek't Charles se nuwe 660 se vermoeens  getoets, merke le seker nog daar?

Daai 1150 van jou is darem maar 'n ou staatmaker.

Thanks weer vir die lekker lees (maar hel man, nou is my gedagtes vir die volgende twee dae nie by die werk nie!)
 
baie lekker RR en bring terug goeie herinneringe, dankie vir die deel  :thumleft:
 
Beautiful ! I miss my old Pig...
Lucky that you did not caught with the fires that were raging on the Garden route during the week-end.
Beautiful pics.
 
MellowJo said:
After filling myself at Jupiters, I hit the road towards Merweville .....

Again there were the gates, but made it to Merweville where I filled up just in case ....

Then it was down to the N1, left a few kms towards Leeu Gamka and eventually I made it ti the 1150 bash venue at Abrhamskraal

I got a cold one and we chatted while the sun set as magnificently as it always does on the Karoo

Bly jy kon ons join op Abrahamskraal!! Sien jou hopelik gou weer erens op 'n grondpad!
 
MellowJo said:
And so after being cooled down in Calitzdorp, we stuck to the R62 through the Huisriver pass, Ladismith and on to Warmwaterberg where we splashed into the (cold) swimming pool.

Also somewhere along this warm day my steed hit another landmark !!!!
For more stories about this incredible bike, Check this thread

https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=98285.0

Hoe lyk die speedo nou?
 
Centurions Thread :deal:

index.php


 
Top