goeie dag almal

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
R

rotweiller

Guest
Hello almal.

My naam is Hannes le roux. Ek het tans n KLR 650 en ek is van die pragtige weskaap (worcester).
Ek het al so baie gehoor van die Wild Dogs en is trots om te se ek is ook nou deel daarvan.

 
Top