Goeiedag! Goodday! Dumela! Sawubona! Zdrasvuite!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

SwannieBraai

Grey Hound
Joined
Apr 16, 2008
Messages
5,510
Reaction score
0
Location
Harties!
Bike
AJS (all models)
Ek wil my net bekendstel aan al die nader Wildehonde.

My naam is Willem Landman, 41 yo, ek is gelukkig en tevrede getroud met my awesome vrou Riana. Ons het 2 great kids, Fritz (15) en Frane(13).

Ons bly in Ventersburg (FS) die dorp net na Kroonstad oppad na Bloem.

Die meeste van julle ouens stop seker hier vir 'n refill voor jul verbyskuif boontoe of ondertoe.

Ek het 'n besigheid, Voorspoed Implemente, (die enigste 1 wat op die  dak geskryf is on Vbg), ons koop en verkoop trekkers, implemente  en whatever oor my pad kom.

As jy ooit lus is vir koffie of 'n chat, maak 'n draai, of as ons kan help met enigiets, jy is altyd welkom.

Ek sien uit om deel te wees van julle ouens en ek weet ek gaan baie by julle leer!

"Ride like the wind, Bullseye!"

Be Blessed!
Willem

 
Top