Soos met "Drie nagte ..." weereens net n voorreg om jou ervaring saam met jou te deel Colyn! Jou skrywe en fotos is nie net 'n verslag nie - dis 'n belewenis! Nogmaals baie dankie :thumleft: :thumleft:
Jis White Stripes ... jy laat my nou sommer ongemaklik rondskuif hier op my stoel. Ek is bly jy geniet die goed en ek wens ek het meer tyd gehad om te skryf.