nee my vrou het nie op my batterye gepis nie Sy't even gehelp in pak
Ek was maar lank jukkerig gewees om bietjie te ry. Ek lus en doen sommer Baviaans en all die ander naby gelee passe binnekort, en julle kan maar volg die wat wil. >
Jy mag maar ook alleen ry want jy ry mos n KLaaR en nodig nie backup nie. Die nice ding van alleen ry is dat jy jou eie skedule het... niks is definitief of n gejaag nie. As jou bike langs die pad breek, dan slaan jy sommer kamp op net daar langs die pad, tot jy lus is om na die probleem te kyk. Maak net seker jy't genoeg Biltong, Bier en Peanuts (in jou geval baie bier :imaposer: )
Great RR - will tackle something similar in September.. Can't wait. Will use some of your route - Thanks, looks amazing.
(Experience has shown it takes about that long to convince the Minister of Home Affairs and the latest addition to the family will be a bit older)