Samou
Pack Dog
Laat my toe om hier in te glip en my uit pure ordentlikheid bekend te stel.
Die naam is Samou en ek is woonagtig in die Strand. Nog steeds werkend vir 'n ou salarissie terwyl ek eintlik my XT500 se ou olie verbruik probleempie moet oplos - ek wou die toepaslike naam "Smokey" gekies het maar nouja dit lyk my daar is anner Honne ook met my ou gerookte probleempie. In elk geval baie dankie vir die voorreg om in te skakel en verskoon maar die beginnersfoute.
Groetnis