GSA tenklogo

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Oct 4, 2006
Messages
485
Reaction score
452
Location
Somerset Wes
Bike
BMW R1150GS Adventure
Hele paar ouens het gevra, dus plaas ek dit hier op WD 1150 forum (dit is verskillende formate, ek sukkel biki om dit via Watsap te doen)
Ek het die stickers geteken maar nooit gemaak nie.
Die geel op my GSA is maar net uitgeknip van n geel bladsy vynil en bo-oor die rooi sticker geplak.
Om .dwg oop te maak het jy nodig 'n CAD pakket soos AutoCAD, NanoCAD, ProCad, Draftsight ens. Of kan jy QCAD (dit is 'n shareware pakket) aflaai,

Vreemd.... WD forum wil nie .dxf attach nie :unsure:
Ek het die .dxf ge-zip
 

Attachments

  • GS Regs.JPG
    GS Regs.JPG
    139.5 KB
  • GS tenklogo.dwg
    35.2 KB
  • GS tenklogo.pdf
    51.8 KB
  • GS tenklogo.zip
    11.5 KB
  • GS tenklogo.jpg
    GS tenklogo.jpg
    56.4 KB
Last edited:
Top