Hallo Honne

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Ploegskaar

Pack Dog
Joined
Jul 29, 2011
Messages
184
Reaction score
0
Location
Pierre Van Ryneveld, Centurion
Bike
NER-A-CAR
Ek is gesê om myself voort te stel, so hallo al julle bikers. My naam is Marius en ry 'n BOF en het ook 'n YZ250 om mee te speel. Ek het 'n klomp byname maar die een wat vir my gegee is deur van die Wild Dogs is Ploegskaar want blykbaar val ek baie.

Ek sien uit om van julle te ontmoet en om saam te ry. Dankie aan die manne wat my betrokke gekry het by die forum. So ja Carrots, Cocky, Swifty ek hoop julle is nou happy ek het myself introduce.

"One life live dit"
 
Top