HALLO

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

The Rock

Race Dog
Joined
Jan 21, 2011
Messages
1,728
Reaction score
0
Location
Planet Earth
Bike
Honda XL650V Transalp
hallo almal

ek is nuut op die forum en nog baie nuut as dit kom by stofpaaie ry (met n bike!), so nuut dat ek nog n bike soek om dit mee te doen! ek het gesoek vir n KLR, tot ek n Transalp gery het...

op die oomblik het ek 3 bikes, maar nie een waarmee ek n (lang) grondpad kan aandurf nie! twee Yamaha FJ1200's: een is n "ground up rebuild" projek, die ander een is die donor - wat nog loop, maar nie papiere het nie. en ek het n Xgjao 200GY scrambler waarmee ek elke dag werk toe ry - maar sy derms gaan een van die dae is die pad le!

so die plan is om die FJ projek klaar te maak vir teer pad toer, en n oordentlike stofdonkie te koop vir commute en grond pad toer, en om van die ander crap ontslae te raak!

so, weet iemand waar ek n goeie 650 Transalp kan kry?

cheers!
 
Top