Help asb - Bluetooth pairing tussen Scala rider en Garmin nuvi 310

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Oct 21, 2010
Messages
7
Reaction score
0
Bike
BMW R1200GS Adventure
Ek sukkel om my garmin nuvi 310 met scala rider te pair met bluetooth, die selfone kon ek doen geen probleem nie, maar die nuvi se pairing code lyk my kan nie verander nie, of dit kan maar ek weet nie hoe nie. Die scala rider kan nie verander nie en is standaard 0000 waar die nuvi 1234 is. As iemannd weet hoe help asb.......Dankie Jacques
 

Latest posts

Top