Ek wil slange vang die kant, al van gister af
My 1150 GSA se sleutel is weg, en ek wil die naweek gaan ry. :'(
Ek het 'n blank BMW key wat obviously nog moet gesny word.
My Plan B sal seker wees om OF die ignition barrel OF die helmet/seat lock af te haal en daai sleutel te laat sny.
Watter een is die maklikste om uit te haal en na die key cutter te vat??
Help ASB..............DANKIE!!! :'(