Hi Almal

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Aug 10, 2016
Messages
2
Reaction score
0
Bike
BMW R1200GS
Dankie vir die anvaarding...ek is Gary Glen van Secunda... sukkel om vandag an die werk te kom want al die informasie op die forum is erg intresant...hier is n foto van my eerste fiets...kanie wag om saam jul op n uitstapie te gaan nie...
aa1f1b7d672da4c726840840977e6c07.jpg


Sent from my SM-N9005 using Tapatalk
 
Top