1ougat
Race Dog
Ek is nou nie n koffie snob nie maar na die laaste paar jare van latte's en Cappachinos kan ek nie meer n Riccoffie in my lyf in wurg nie . Dit weer die vakansie gesien - want die B&B's gee mos net die poeier toss vir jou in die oggend .
Nou as ek my sin kon kry sou ek die meneer in my DS bike wou inbou - dink net as jy stop on n kiekie te neem en nadat jy die water afgeslaan het , dink net hoe lekker sou dit wees om n lekker boeretroos te kan neem :thumleft: