Hoe werk die Wild Dog Den?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Kobus Myburgh

Grey Hound
Joined
Nov 20, 2013
Messages
8,695
Reaction score
2,533
Location
George
Bike
KTM 640 Adventure
Ek het altyd posts van Subie gesien wat trips WD den toe reel.  Dis iets wat ek altyd graag eendag wou doen.

Kan een van die Mods of ou honne (lees ervare) dalk verduidelik hoe dit werk/ waar dit is asb.
 
Top