Fenderbender
Race Dog
- Joined
- Oct 7, 2006
- Messages
- 4,151
- Reaction score
- 351
- Bike
- BMW R1200GS Adventure
2014 model , 2800 km gedoen . Ekstras sluit in , ordentlike bashplate , nie dat dit nodig was . Ook n carrier rack opgesit wat baie netjies lyk . Ekt ook bar raizers opgesit, , geen mens kan op daai angle ry nie ... Ek het 49 betaal vir die fiets sonder die ekstras . Hierdie is lekker fietsies . Maak my n offer . as julle fotos soek whatsup my op 079 343 5244 , ek stuur aan .