• If you have bought, sold or gained information from our Classifieds, please donate to Wild Dog Adventure Riding and give back.

    You can become a Supporting Member or just click here to donate.

Honda 250 L te koop , lae km. SOLD

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Fenderbender

Race Dog
Joined
Oct 7, 2006
Messages
4,089
Reaction score
271
Bike
BMW R1200GS Adventure
2014 model , 2800 km gedoen . Ekstras sluit in , ordentlike bashplate , nie dat dit nodig was . Ook n carrier rack opgesit wat baie netjies lyk . Ekt ook bar raizers opgesit, , geen mens kan op daai angle ry nie ... Ek het 49 betaal vir die fiets sonder die ekstras . Hierdie is lekker fietsies . Maak my n offer . as julle fotos soek whatsup my op 079 343 5244  , ek stuur aan .
 
Top