ZAR
Pack Dog
Ek moet vir my seun begin spaar vir sy eerste bike en het gedink om vir hom 'n XR125 te kry. Maar ek kan nou 'n NXR met 2200km op kry vir 'n BAIE goeie prys.
Ken nie een van die bikes nie so kan iemand asb. my help met raad?
:thumleft:
Ken nie een van die bikes nie so kan iemand asb. my help met raad?
:thumleft: