MDT
Race Dog
ek het n 950 adv wat ek so maand en n half laas gery het so hy staan nou al n ruk en ek be oog om hom te verkoop want ek het laasweek my rug gebreek.
Toe ek hom gister start toe loop daar ooral petrol uit (pissing petrol) en loop petrol teen die blok af. Ek weet nie wat dit is nie en ek kan ook nie self uitsort nie agv my rug. Is daar enige iemand wat my kan help met die fiets of my kan verwys na iemand wat na dit vir my kan kyk of iemand wat die fiets sal kom haal by my ek woon in stellenbosch.
Ek het n facet pump ook in gesit(jaar terug al) weet nie of dit die oorsaak kan wees nie enige hulp groot asb.
Dankie
Michiell