- Joined
- Nov 14, 2007
- Messages
- 30,980
- Reaction score
- 13,112
- Bike
- BMW R1200GS
Can you remember the name?I must dig in my photo archive. I am sure I still have a pic of the sign.
Can you remember the name?I must dig in my photo archive. I am sure I still have a pic of the sign.
Ek glo jy is korrek. Blare blink mooi.... stuur daai foto, dit is dalk eerder die "Blinkblaar wag-bietjie" waarvan jy praat ...
Something Hoogte.Can you remember the name?
Toemaar. Kyk waarmee het ek te doen as ek die naaste pas aan my se naam moet probeer onthou.Something Hoogte.
Ek glo jy is korrek. Blare blink mooi.... stuur daai foto, dit is dalk eerder die "Blinkblaar wag-bietjie" waarvan jy praat ...
Daai goed vervuil in Namibia ook... diere vreet die peul en versprei dit erg.In ons werêld suid wes van bloem naby De Aar is dit die prosopis bome wat so oorvat waar die grond om gekrap was.
https://invasives.org.za/fact-sheet/honey-mesquite/
Daai is 'n grote!Die groot bome maak lekker braai hout. Ons het ook 'n tafel van 'n monstergroot boom gemaak wat ons af gensy het oor grond water wat opgeraak het. Hulle word goed uit geroei by ons. 'N trekker sukkel met die uittrek van 'n klein boompie wat se stam nie 2duim duk is nie. View attachment 891217
Die grootboom..
View attachment 891218
Die Suidwesdoring (Prosopis)het omtrent die hele Nossob oorgevat. Ek lees hulle maak nou Bakstene van die Hout.Daai goed vervuil in Namibia ook... diere vreet die peul en versprei dit erg.
Enter your email address to join: