Interphone 4?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Roela

Race Dog
Joined
Feb 13, 2010
Messages
2,017
Reaction score
0
Location
Wes Kaap
Bike
KTM 990 Adventure
Weet nou nie of die topic hier pas nie? Sê my ouens, wie van julle het van die gadgets.
Ek het wat ek gebruik as die vrou saamry sommer om vir haar te sê passop voor vir die gat en hou links ens.
Nou, my probleem. As jy uit sein uit gaan, is die ding veronderstel om self weer te connect of moet jy knoppe druk?
1 ding waarvoor die stelletjie baie goed werk is om vir Mevr baie gou te leer wat is links en regs!
Dankie vir die hulp waarvoor ek wag.
 
Top