Introduction new Dog

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

JJ Du Toit

Puppy
Joined
Feb 4, 2009
Messages
28
Reaction score
0
Location
Benoni
Bike
KTM 950 Adventure S
Geagte mede Wille Dogs
My naam is Cobus Du Toit en ook n baie gretige Adventure rider. Nog nie half die skill wat die ouens het wat ek op julle blad sien nie.
Ek is nie 100% seker hoe om my self voor te stel nie maar ek doen dit nou maar op die manier want ek sien die ouens kry baie pakslae as hulle nie hul self voorstel nie.
Ek woon in Benoni en is werksaam in Boksburg.
Ek is al geruimte tyd aktiewe leser van julle blad onder die naam "Doggies".
Dis n besondere interresante web blad wat julle het en is ten minste twee maal per dag daar om te sien hoe die manne hulle fietse geniet.

Wel verder weet ek nie hoe om my voortestel nie, so kom ons hoop die manier werk.
Groete, Cobus (Doggies)
 

Latest posts

Top