Fenderbender
Race Dog
- Joined
- Oct 7, 2006
- Messages
- 4,131
- Reaction score
- 332
- Bike
- BMW R1200GS Adventure
Jy elke petroljoggie op elke dorp by sy naam kan noem .
Nie meer as 3 000 kilo's op enige agterband kan kry nie .
Oranje nie vir jou n mooi kleur is vir n motorfiets nie.
Jy al op n paar GS challenges was en die mooi beheersde klank van 300 boxer enjins tesame gehoor het , sonder dat dit soos n kakofonie van my exhaust is harder as joune klink .
Jy jouself telkemale uitvang in die garage met n bier in die hand , besig om die HP2 se lyne te bewonder .
2StrokeDan een van jou grootste pêlle is .
Jy nie hoef te worrie oor kettings en sprockets nie , maar eerder of die finaldrive vir nog n 100 000 kilo's gaan hou .
Jy glad nie weet hoe om n facet fuelpump te vervang of te installeer nie .
Jy gatvol is om papwiele af te haal en reg te maak op n trip .