Karoo toe - Help asb.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Loneman

Race Dog
Joined
May 11, 2011
Messages
713
Reaction score
1
Location
Alberton
Bike
BMW R1200GS Adventure
Beplan om vanjaar 'n draai te gaan gooi in die Karoo. Al so baie RR gelees daaroor en van plekke soos Prieska,Kenhardt, Verneukpan, Brandvlei, Van Wyksvlei, Carnavon,Williston, Middelpos, die Tankwa, Sutherland, Matjiesfontein, De Aar ens. Plan is basies om vir so 8 dae die plekke te gaan ry en die Karoo te gaan beleef.

Gedink om vanaf Jozi te ry tot Kenhardt en van daar basies die dorpe te volg soos hierbo genoem.Ken nie daai wereld nie so soek asb raad vir roetes, veblyfplekke ens. Dalk is daar plekke wat ek nie hierbo genoem het wat ek definitief moet bysit en dalk is van die plekke wat ek genoem het nie die tyd werd nie.

Sal die honde wat daai wereld ken se insette werklik waardeer.
 
Top