Bliknêrs said:And now you need a new rear tyre.
Straddle said:Ek verstaan dat GoPro spesiaal vir die 1190 n vinniger kamera ontwerp want niemand kan tot dusver hierdie fiets op topspoed record nie anders sou daar seker al n youtube video as bewys gewees het.
paulb said:Die GoPro is niks , die manne wat spog met die top spoed , het almal GPSe op hulle gRondpad fietse , tot die GPSe is te stadig om die top spoed te lees : : : :
2StrokeDan said:1190 is surely an awesome bike. Maar kan julle nie maar ophou lieg nie? Maak jou somme, geen bike wat so hoog in die wind sit, met net 150[claimed] perde en 200=kg gaan by 250 uikom nie.
Gaan doen n 1min. 13sek om Killarney, dan glo ek julle.
Patatkoppe. :xxbah:
Just Blip It! said:paulb said:Die GoPro is niks , die manne wat spog met die top spoed , het almal GPSe op hulle gRondpad fietse , tot die GPSe is te stadig om die top spoed te lees : : : :
https://www.youtube.com/watch?v=cOx4iq2VbvI
Watch @ 5.44 Minutes!
Enter your email address to join: