spoedvraat
Pack Dog
Is daar enige iemand wat dalk die 2 /04/12 KKNK toe gaan met sy
fiets ,ek het n 18 jarige man wat nou net sy lisensie gekry het
wat graag met sy fiets wil ry maar die ma wil hom nie alleen laat ry nie.
Hy sal graag so 3dae daar wil bly . As daar enige iemand is wat kans sien
om voor hom te ry of agter sal dit baie waardeer word
Groete