Roela
Race Dog
Jis ouens.
My bruid se KLE het vir omtrent 6 maande gestaan. Noudie dag gestart. 2 Keer geswaai en toe knor sy,die bike!, Gery maar net 1 pot fire. as ek die vet klein bietjie oopdraai dan klink dit of altwee daar is. Dink dis die carbs wat vuil is. Wat dink u??