Kle 500 raiser

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Labrat

Race Dog
Joined
Jun 25, 2008
Messages
745
Reaction score
0
Location
net wa ek wil
Bike
BMW F800GS
Ek wil graag die kle bietjie lig, ek het n raiser link(ek dink dit is wat mens dit noem) is daar enige tricks of dalk bietjie raad van moets en moenies  wat my sal help om dit makliker te maak
 
Top