Roela
Race Dog
Jis manne. Give a bit of help plese. Wifeys KLE 500 all of a sudden backfires after a splitsecond hic. Ai my Engels is so kak. Vertaal tog daar vir die soutstringe asb. Bike doen dit net so elke 10km omtrent. Gee so 'n vinnige sluk en skiet KADWA!!!!.
Genoeg om my te laat omkyk. Is dit dalk elektries? Kop sê as dit meganies was sou dit heeltyd gebeur. Snaaks is dat dit op gelyk teerpad ook doen, so dit kan nie 'n slegte konneksie wees nie. What say you okes?