Koës Rally again and a meeting with an old lady.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Dankie. Dit was nou n lekker RR. Die Koes rally is hoog op my moet doen lysie.
 
Ek sien nou eers die RR....Ek het amper van my bike af gemoer toe ek jou hier in die kamp sien staan. Ek het nog n redelikke sterk anti-rally houding oor my soos elke jaar...dit begin eers hier na November toe wegkwyn.
Dankie Chris dit was nou een van die beter RR'S in n lang tyd....ek gaan nou vir Oewerbos bel en n plekkie bespreek vir einde Augustus!!!
 
Ek het amper van my bike af gemoer toe ek jou hier in die kamp sien staan

ek het gereken voor getalle so daal en die besigheid doodloop dat ek maar my deel doen :lol8:
so by so moes iemand na Weskus kyk, maar my teenwoordigheid het niks gehelp nie :eek7: :deal: :imaposer:
 
ChrisL - DUSTRIDERS said:

Ek het gehoor dai Transvaalse getatoeerde reus het glo namens sy moeder n laster-saak gaan oopmaak teen Dewald ..... want SY (en haar onderstel) is glo erg (bespreek) voor geduurend en NA die voorval  :imaposer: :imaposer:
Ek het darem gesien dai maaitjie van my (wat so kan laster) vat nie KAK nie......en as ek nie duk was nie sou die voorval nooit gebeur het nie  :imaposer:
 
Lekker man,ek het nou lekker sit en lees en fotos kyk....daai kampplek by die rivier lyk na 'n nice plek.
 
Rickus said:
ChrisL - DUSTRIDERS said:
Ek het amper van my bike af gemoer toe ek jou hier in die kamp sien staan

ek het gereken voor getalle so daal en die besigheid doodloop dat ek maar my deel doen :lol8:
so by so moes iemand na Weskus kyk, maar my teenwoordigheid het niks gehelp nie :eek7: :deal: :imaposer:

Ek het gehoor dai Transvaalse getatoeerde reus het glo namens sy moeder n laster-saak gaan oopmaak teen Dewald ..... want SY (en haar onderstel) is glo erg (bespreek) voor geduurend en NA die voorval  :imaposer: :imaposer:
Ek het darem gesien dai maaitjie van my (wat so kan laster) vat nie KAK nie......en as ek nie duk was nie sou die voorval nooit gebeur het nie  :imaposer:

:ricky:
 
So sit ons vrydagaand vroegerig teen die vuur en gesels.

Die pad na die landbousaal(genaamd die blousaal wat nie meer blou is nie) loop so 30 meter van ons af verby.
Ons hoor n V 6 aankom en die volgende oomblik word die perde gerev tot in die rooi en die drywer skrou "julle hoerjaers"!!!!!! :eek7: :lol8:

JJR wat niemand ken en nog die spul uitkyk vra wie daai. Ek sê jy sal nou nou sien. ;)
Minute later stop Rickus en Eugene in die rooi revende stofwolk!! :lol8: :imaposer:

So groet die spul maar mekaar. Wat verwag jy van n dorp waar die hotel en bar aan n predikant behoort!! :peepwall: :lol8: :deal:
 
Chris (or should I say Doctor Dolittle as you seem to have many interesting relationships with animals)  :imaposer:

That was an epic ride report! Thanks for writing it in English.  I couldn’t help but use Google translate to find out about the socks.  JJR puts me to shame as I only have two pairs of MX socks and I wore them for the complete 7 day trip without washing them!  >:D Sounds like you had a great time.  And you managed to eat the best ever Kudu steaks and pizza all in the same trip.  Next time we see each other, you must try my oxtail potjjie  :pot:
 
ChrisL - DUSTRIDERS said:
So sit ons vrydagaand vroegerig teen die vuur en gesels.

Die pad na die landbousaal(genaamd die blousaal wat nie meer blou is nie) loop so 30 meter van ons af verby.
Ons hoor n V 6 aankom en die volgende oomblik word die perde gerev tot in die rooi en die drywer skrou "julle hoerjaers"!!!!!! :eek7: :lol8:

JJR wat niemand ken en nog die spul uitkyk vra wie daai. Ek sê jy sal nou nou sien. ;)
Minute later stop Rickus en Eugene in die rooi revende stofwolk!! :lol8: :imaposer:

So groet die spul maar mekaar. Wat verwag jy van n dorp waar die hotel en bar aan n predikant behoort!! :peepwall: :lol8: :deal:

Ai bliksem tog ...  :lol8:
 
Nice RR Chris. Ek glo jy sal jou linker klinker gee om daai kar te besit. Dit moes Baie goeie herinneringe gebring het.

Bly om te sien jy is weer aan die ry.

Dalk moet jy ń sidekar kry? Dan kan ma ook mos sommer saam.  :thumleft:
 
Sit ek en lees die RR vir die tweede keer. Dankie Chris mens kan jouself darem maar in leef in jou trippies. Miskien ook maar die jaar bietjie af Suide toe ry. Die 990 moet bietjie gevat word vir 'n draai.
 
Two years after I saw this old lady with grownup eyes she has been fully restored and did this years matric fairwell run in Swakopmund. :thumleft: :thumleft:

Guess I must go have a spin in her sometime!! ;)
 
Attachments

  • ou kar-s.jpg
    ou kar-s.jpg
    90.1 KB
  • ou kar 1-s.jpg
    ou kar 1-s.jpg
    65.7 KB
Jis, jy skryf lekker Chris!  :thumleft:
 
Top