Kompressor op 1200GS

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Hennie Pietersen

Pack Dog
Joined
Sep 21, 2010
Messages
315
Reaction score
0
Location
Kempton Park
Bike
BMW R1200GS
Ek wil een van die 12volt kompressortjies op my 12 GS maak pas. Het gedink om dit onder die topbox te instaleer. Het iemand dalk al so modifikasie gedoen wat dalk bietjie raad kan gee. Sal seker ook dan n manier moet kry om die pyp n soort van n quick coupling te gee. Raad sal wardeer word.

???
 
Top