Kouebokkeveld / Karoo

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Andre01

Pack Dog
Joined
Apr 15, 2012
Messages
228
Reaction score
55
Location
Malmesbury
Bike
Honda CRF-1000L Africa Twin
Ek wil einde van die maand bietjie deur die karoo en cederberge ry, ek krap nou sommer bietjie op Mapsource rond. Het iemand dalk meer info oor die pad (pers stuk)? T4A wys nie dat daar enige toe/gesluit hekke is nie. Laat weet asb as iemand onlangs die pad gery het. Dit lyk of dit 'n mooi pad is?

 
Top