Ktm 1190 Adventure or R

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Nov 7, 2011
Messages
835
Reaction score
12
Location
Mpumalanga
Bike
Honda CRF-1100L Africa Twin
Wat is julle ouens se gevoel oor die nuwe 1190, weet almal gaan nie saam stem nie maar somiges sal as mens na die fiets kyk vir 60 teer 40 grond en kom ons se 15% van die 40 is roffer as net grond eenspoor paaietjies ens  self hoer plekke op. Gaan dit n beter fiets wees as die 800's op die ooppad en in die veld. Wat dink julle ?
 
Top