Darius
Pack Dog
Dag se mense,
Ek het splinternuwe Shock en Dust Seels vir n Ktm 1190/1290 Adventure, Oorspronklike Ktm en Wp parte.
Ek het nooit die kans gekry om my 1190 se seels te vervang voordat ek hom ingetrade het op n 1290 nie.
Ek het ook 3x 1L"s nuwe geseelde vurk olie.
2x 1L's is Motorex 5w en
1x 1L is n Bel Ray 10w. Sold to: Len vR :ricky:
Ek het n vol stel tweedehandse covers vir n Ktm 1290 adventure R wat ek ook wil verkoop.
Die 2 groot wit covers voor het klein bruin kolletjies gevlek van n chemikalie by die werk maar jy sal mooi moet kyk om dit te sien (sien aangehegte fotos) Die res van die covers is in goeie kondisie. Ek wou dit net vervang met nuwes.
Enige verdere vrae kontak my gerus:
Darius- 082 927 0526