KTM 950 Broken Mirrors

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

morne950

Pack Dog
Joined
Mar 11, 2014
Messages
380
Reaction score
3
Bike
KTM 950 Adventure S
More Honne

Het gisteraand my 950 se spiels prober af haal want die deel wat in skroef was al geroes en wou dit skoon maar. dit was so vas geroes dat ek die een afgebreek het, Kan dit nie by KTM bekostig , so is daar dalk van julle wat ander spieels op gesit het wat meer bekostigbaar is. Of as daar dalk iemnand is wat n 2de handse - regter kant een het wat ek kan oor koop.

Cheers !!
 

Attachments

  • IMG-20141030-WA0000.jpeg
    IMG-20141030-WA0000.jpeg
    268.1 KB
Top