helo daar manne het gedink ek sal bietjie met julle deel is besig om n 990 oor te doen het ongelukkig nie foto van begin af nie maar kort storie is bike was in n ongeluk en daar was baie parte missing soos iemand hom gestrip het maak al parte bymekaar vir 2 maande en is nou oppad agente toe vir die laaste paar belangrikke goed en miskien dalk nog iets anners invoer wat die bike gaan apart sit van al die ander wat ek al gesien het