KTM 990R Speedo PLEASE HELP

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Kuifie

Race Dog
WD Supporter
Joined
Mar 12, 2007
Messages
2,979
Reaction score
3
Location
Philadelphia, Western Cape
Bike
BMW R1200GS
My hele speedo gaan dood dan weer vanself aan ensv. Die ding fade nie hy gaan morsdood. Bike bly loop en als .
Ek is baie gefrustreerd met die clock issues.
So wie is die beste , agente??
Is daar  n boffin op speedo's en bedrading ensv.

Anders verkoop ek die bike vir halfprys want eks gatvol.

Please HELP
 
Top