marmite
Race Dog
Is daar dalk iemand in die Wes-Kaap wat n 990 Adventure R seat het wat dit dalk sal wil ruil vir die gewone 2007 KTM 990 Adventure s'n. Die seat is in n baie goeie kondisie met geen merkre of skeure nie!!!
Sal later deur die dag n paar foto's opsit.
Cheers :thumleft:
Sal later deur die dag n paar foto's opsit.
Cheers :thumleft: