Ragbert
Race Dog
- Joined
- Apr 25, 2014
- Messages
- 597
- Reaction score
- 107
- Location
- Mountain View, Pretoria
- Bike
- BMW F650GS / Dakar
KTM300 EXC, 2004 model te koop. R17k.
Dis nie 'n nuwe bike nie dus hier is van die foute:
- Plastics gekrap en verblyk
- Kort stukkie van die subframe is weg (kan later foto op sit)
- Bande gebruik maar goed vir rond tros in die veld.
- Carb kort aandag, bike start maklik, trek nie na wense.
- Petcock lek petrol.
Ek het nie tyd om dit meer te ry nie en staan vir die laaste 2 jaar, het wel van tyd tot tyd gestart. PM my vir kontak besonderhede en om te koekeloer.