Kuier vir Vaalbaas.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Kan seker maar hier gooi? Ons het gister nog kuiermense van ver ver weg gekry. Die verloofde is bietjie kamarasku.[emoji1] [emoji23]

Dit was n heerlike kuier rondom n braaibak.

Heerlik om julle te kon ontmoet 0012 en Laura
c52624a44b1e81b089d720f076ad0a8b.jpg
e045ee22579b5e600f9d504c5c397d9c.jpg

Sent from my ALE-L21 using Tapatalk

Lekker Danie ...... dit is altyd die lekkerste rides .... the Adventure starts when something breaks ....

So soek ek die vaalbaas vanmiddag om 'n bietjie biltong te kry, maar hy vat toe seker 'n middagslapie  .....
 
VaalBaas said:

Daai kos op die tafel is baie na my sin.....[emoji106]
 
Andre E said:

Ek stem.
Weet net nie hoekom maak hulle so baie slaai nie ???
 
MellowJo said:
Lekker Danie ...... dit is altyd die lekkerste rides .... the Adventure starts when something breaks ....

So soek ek die vaalbaas vanmiddag om 'n bietjie biltong te kry, maar hy vat toe seker 'n middagslapie  .....

Danie het ook die eeste probeerslag die huis gesirkel en toe maar gevlug vir die gordyn loerders :lol8:

Jy weet mos waar my huis is..... Hek is altyd oop
 
VaalBaas said:
Kan seker maar hier gooi? Ons het gister nog kuiermense van ver ver weg gekry. Die verloofde is bietjie kamarasku.[emoji1] [emoji23]

Dit was n heerlike kuier rondom n braaibak.

Heerlik om julle te kon ontmoet 0012 en Laura

Jinne dit was nou mos n lekker aand gewees, uit en uit n hoogtepunt van ons kaapse roadtrip, baie dankie VB!
NS ek is steeds alleen in my braaibroodjie-brandery, daai van jou het toe perfek uitgedraai  :biggrin:

DirtRebell said:
Ek stem.
Weet net nie hoekom maak hulle so baie slaai nie ???

Sekere Swambo's is mos "vegan"  :bueller:
:lol8:
 
:laughing4:

2StrokeDan said:
I parked the bike and started hitching a ride. 4 Bikers stopped but I told them I'd rather leopardcrawl to Wellington than ride on a BMW. So they left in disgust. :peepwall:

Neewat, darem het jy daai BMW ryers laat verbygaan en eerder goeie mense ontmoet!  :pot:
 
2StrokeDan said:
Dorsland said:
En waar is die fotos van Vaalbaas se lekker wors?

Vandat jy daai room en dingetjies aansmeer wil jy nou net wors kyk. :peepwall: :pot:
Ek is spyt jy't nie 2 punctures gekry nie, dis omdat jy hier op my soep verby ry en my nie saamnooi nie, fok en ek ry nie eers 'n BMW nie :peepwall: :peepwall:
 
2StrokeDan said:
Weskus, by jou stoep verbyry? Waar is jy dan nou deesdae?
Hy het mos in die geheim Riebeek toe getrek.
 
Die ander Riebeek
[emoji23] [emoji23] [emoji23] [emoji23]

Sent from my ALE-L21 using Tapatalk

2StrokeDan said:
Weskus, by jou stoep verbyry? Waar is jy dan nou deesdae?
Oom Daan, ek soek saamry maats man, bly in Riebeek Wes..man moet mos maar agter werk aan trek :deal:
 
ja geniet dit, doen sommer weer die posroete vir n amagesa oefening, sleg etters
 
tgg said:
ja geniet dit, doen sommer weer die posroete vir n amagesa oefening, sleg etters

Jy moet saamkom sodat jy ook kan oefening kry. Ons het lekker saamgery laaskeer oor daai posroete.
 
Top