woody1
Bachelor Dog
- Joined
- May 21, 2012
- Messages
- 13,365
- Reaction score
- 2,341
- Location
- Riversdal Weskaap
- Bike
- Yamaha Super Tenere
Vir 'n tydtjie nou wil ons al bietjie SPOT's opsit. Dus laasweek mail ek vir Goose, maar hy het niks nie. Hy se gaan kyk by 4x4 Direct .co.za. Aangesien ek al skakelaars by hulle gekoop het kyk ek wat hulle kos ..... R R433.20 incl.. elk.
Soos 'n goeie Hollander gaan shop ek bietjie en vind 'n man in die NOORDELIKE VOORSTEDE wat het teen R 1200.00 tot R 1500.00 elk.
Dus happy met die forum vendor bestel ek 4 x spots en 2 x skakelaars. Vandag het Francois dit opgesit.......sommer een van daai HEAVY DUTY waterpyp clamps... het klaar 'n 6mm lang bout en moer aan...easy peasy.
Magtig, het die ding LIG...... 10 watt = 100 watt normaal..... het sommer sulke wit kolle gesien vir 'n ruk nadat ek in die ding se oog gekyk het.