Legends Meet

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Trailrider

Bachelor Dog
Joined
Dec 10, 2006
Messages
11,238
Reaction score
4
Location
George
Bike
Honda TransAlp XL700V
P2210042tn.jpg

P2210033tn.jpg

P2210029tn.jpg

Legends.jpg
 
48 degrees in the shade!!!

Dont worry - the others will still ad to this report ;D
 
briljante manier om nie 'n tent te gebruik nie.  Ek het 'n laailo en sal net 'n kar cover saamvat sonder 'n tent. 
 
Trailrider said:
Ek het ook buite ge slaap , ma dis omdat ek daar uitgepaas het ! Ja , ek het baie lekker ge kuier !! My vrou skaam haar dood toe ek vir haar vertel hoe almal my tiervel onderbroek ge laaik het ! :imaposer:
 
TR Wanneer het jy daai bivvie opgeslaan ? Dit kon seker nie wees toe jy die donker instrompel het om te gaan slaap nie ... jy het dan gesukkel om te loop !!! Never mind nog bivvie opslaan ! ???
 
Mens waag nie sulke 'tente' in die Oos-Kaap nie. Jy sal jou tent in die Magaliesberge optel nadat die famous EC wind begin waai :D

Sien uit na die report :happy1:
 
fat b said:
TR Wanneer het jy daai bivvie opgeslaan ? Dit kon seker nie wees toe jy die donker instrompel het om te gaan slaap nie ... jy het dan gesukkel om te loop !!! Never mind nog bivvie opslaan ! ???

Nee daai was als net 'n "act" sodat ek nie uit voel tussen julle lot nie ;) :D

Dr Dirt het my gehelp na ons terug gekom het van die rugby. Hy het seker gesien ek gaan dit binnekort nodig he ::)

Ek het gister by die huis gekom en 10 uur gaan slaap. Half Vyf die middag wakker geword en weer geslaap van 9 uur tot vanoggend 8 uur. Nou is ek lekker uitgerus, maar ek wil die week bietjie uitvars. My leefstyl beweeg heel in die verkeerde rigting tans.
 
Goeie foto daar TR.  ;D ;D
Hoekom is die asblik waar ek die bivvie aan vasgemaak het nie in die foto nie ?  :imaposer: :imaposer:
 
Dr Dirt said:
Goeie foto daar TR.  ;D ;D
Hoekom is die asblik waar ek die bivvie aan vasgemaak het nie in die foto nie ?  :imaposer: :imaposer:

Sies man. Moenie my geheime uitlap nie ;D
 
Het niemand n foto van Fat B se Luiperd vel onderbroek nie.  ::) ::)
 
fat b said:
Ek het ook buite ge slaap , ma dis omdat ek daar uitgepaas het ! Ja , ek het baie lekker ge kuier !! My vrou skaam haar dood toe ek vir haar vertel hoe almal my tiervel onderbroek ge laaik het ! :imaposer:

Ek was baie ongemaklik met jou wat so rondloop ::) Netnou dink die ander mense in die kamp ons skiet 'n Vodacom advertensie... :imaposer:
 
Attachments

  • P2200007tn.jpg
    P2200007tn.jpg
    183.3 KB
Berm_Rooster said:
Trailrider said:
Berm_Rooster said:
cassiebotha said:
Hello Bern rooster.  jy was mos saam na prins albert toe.  Jy het mos die grys african twin bike? die CBS nommer plaat bike

Ja Kasper, dis net so!

Dis hoekom hy by die AT saamtrek was ;D

Hoe dan anders?

Dis jammer jy kon nie oorbly en jou grys african twin bike saam met die ander laat afneem nie :imaposer:
 
Attachments

  • P2200002tn.jpg
    P2200002tn.jpg
    125.9 KB
Trailrider said:
fat b said:
TR Wanneer het jy daai bivvie opgeslaan ? Dit kon seker nie wees toe jy die donker instrompel het om te gaan slaap nie ... jy het dan gesukkel om te loop !!! Never mind nog bivvie opslaan ! ???

Nee daai was als net 'n "act" sodat ek nie uit voel tussen julle lot nie ;) :D

Dr Dirt het my gehelp na ons terug gekom het van die rugby. Hy het seker gesien ek gaan dit binnekort nodig he ::)

Ek het gister by die huis gekom en 10 uur gaan slaap. Half Vyf die middag wakker geword en weer geslaap van 9 uur tot vanoggend 8 uur. Nou is ek lekker uitgerus, maar ek wil die week bietjie uitvars. My leefstyl beweeg heel in die verkeerde rigting tans.
Ek moes nog gaan golf speel !!!! Gelukkig toe word dit ge-kansaleer , ek het ook vir so 'n paar uure gaan skyns le , al daai mampoere het my lewer 'n uitklophou gegee ! Natuurlik met al die wkiskey , bier ens ... ek voel 'n biekie ouer vandag ! Ha ha ! Jy se mos ook ek lyk baie ouer as wat ek is !
 
Trailrider said:
Berm_Rooster said:
Trailrider said:
Berm_Rooster said:
cassiebotha said:
Hello Bern rooster.  jy was mos saam na prins albert toe.  Jy het mos die grys african twin bike? die CBS nommer plaat bike

Ja Kasper, dis net so!

Dis hoekom hy by die AT saamtrek was ;D

Hoe dan anders?

Dis jammer jy kon nie oorbly en jou grys african twin bike saam met die ander laat afneem nie :imaposer:

Oviaas gee ek nie om nie!

Gelukkig het net daai Pa & seun gesien hoe al daai AT's geroost is...
 
kamanasieheat.jpg

This photo was taken in the shade in Dysselsdorp ! I left Mossel Bay at 06;30 to george , through the Montagu pass and on to Uniondale , where I met up with Jupiter .

We then followed the road in the Kammanasie valley past buffelspoort and then on to Dysselsdorp . We arrived in the heat of the day at about 12h30 , my bottle of whiskey was mto little and luckily Jupiter bought me another one !! Man was it hot , but that swimming pool made up for it . I really had a great time !
 
Trailrider said:
fat b said:
Ek het ook buite ge slaap , ma dis omdat ek daar uitgepaas het ! Ja , ek het baie lekker ge kuier !! My vrou skaam haar dood toe ek vir haar vertel hoe almal my tiervel onderbroek ge laaik het ! :imaposer:

Ek was baie ongemaklik met jou wat so rondloop ::) Netnou dink die ander mense in die kamp ons skiet 'n Vodacom advertensie... :imaposer:
Fat b is dit die jagtersbloed in jou wat jou sulke onderklere laat dra?! :peepwall: :imaposer:
 
chrisL said:

Ja dit is deel van my camo uitrusting , vir as ek rondkruip en mense se kos steel !  :mwink:
 
Top