Lente fees Riebeek Kasteel 29 Aug 09

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Riebeeker

Race Dog
Joined
Mar 16, 2008
Messages
3,812
Reaction score
0
Location
Riebeek Kasteel
Bike
AJS (all models)
LENTEFEES
Ned. Geref. Gemeente Riebeek Kasteel
29 Augustus 2009

Motorfietse & Quads & 4X4 Roetes word aangebied.
Na elk sy roete voltooi het word daar lekker geselig saam gekuier by die “watergat”

MOTORFIETSE


Die roete is 110km en 99% is grondpaaie. Passasiers is ook welkom!

Ons vertrek 09H00 vanaf die Kerksaal. Hervul brandstof voor 09H00.

Inskrywings open om 08H00 en koste is R75.00 per fiets en R25.00 per passasier.

Ontbyt en koffie is beskikbaar by inskrywings punt.

“Hotdog” sal teen die pad voorsien word.


Kontak: HD van Heerden
Sel: 082 771 9072
e-pos [email protected]

 
 

Latest posts

Top