Lesotho 29 Sep - 2 Oct?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Gasman

Pack Dog
Joined
Oct 26, 2010
Messages
475
Reaction score
0
Location
Johannesburg
Bike
Yamaha XT 660 Z
Ek beplan nou al 'n redelike tyd om Lesotho te gaan trotseer voor die reen seisoen kom vir 'n lang naweek en al my tjommies wat belang gestel het om te join moes kop uittrek oor verskillende redes soos verlof, vrouens ens.

So eks oorweeg dit om alleen Lesotho volgende naweek aan te pak, maar dog ek gooi dit daar buite as enige honde my dalk vir join. Ek is oop vir ideas, maar gedink om twee dae af te vat langs die naweek en dan die trip soos hier onder te doen. Kan kamp of in back packers bly, geen worries nie

Dag 1:
Joburg -> Underburg

Dag 2:
Underburg -> op teen Sani pass en iewers tot Katse dam of so

Dag 3: die res van Lesotho tot omby Clarens of iewers terug in SA

Dag 4: terug Joburg toe

Die trip kan mens dalk nog in 3 dae doen as verlof sukkel, my wiele is rond.

Ek het vir 7 jaar padfiets gery maar eers Desember begin met adventure biking so ek jaag nie regtig op die grond nie, ry rustig, check die view en vat so paar kiekies met die kamera.

Laat weet of daar enige belangstelling is

 

Attachments

  • Lesotho.JPG
    Lesotho.JPG
    119 KB
Top