twister
Race Dog
Wow dit lyk nice. Ek stem saam met August so bietjie saam sukkel is ongelooflik goed vir span bou. Waar gaan ek n seun kry? Ek wil ook volgende keer saam gaan ;D
Twister said:Wow dit lyk nice. Ek stem saam met August so bietjie saam sukkel is ongelooflik goed vir span bou. Waar gaan ek n seun kry? Ek wil ook volgende keer saam gaan ;D
AfricanSky, the youngest boy was 9years old. He was lifted by his dad.africanSky said:F@@king awesome! :thumleft: What an amazing priviledge to experience that with your child. How old (young) was the youngest and did he cope OK?
cloudgazer said:wow
:thumleft:
awesome.
I can't wait to visit Lesotho next month... but your pics are also a little worrying.
I'll not be happy to tackle some of that solo.... oh well.
Ons sal maar weer moet gaan.... :thumleft:HP FREAK said:SGB wat n RR ek is spyt ek het die een gemis sal jy asb met my praat as jy en oom Staal weer so iets beplan.
August Basson said:Ek was op die 640 en man dit was die lekkerste trip wat ek nog gehad het. Dit was eenvoudig amazing. Die sukkel saam het die trip gemaak. Dink net hoe boring dit sou gewees het as alles net plain sailing was. Die karakter goed wat uitgekom het met die seuns en die res van ons, kan nie met geld gekoop word nie. Die lewe is lekker. Dankie vir al die manne wat daai bikes teen die berg uitgery het. Nou weet ons dit kan gedoen word. Nou moet ons die trip die ander kant om doen.
Michiel said:Stunning, thanks for sharing. I don't think anyone that haven't themselves been through that valley between
Mantsonyane and Semonkong will fully appreciate what you have achieved. And that with the kids. Respect!
Twister said:Wow dit lyk nice. Ek stem saam met August so bietjie saam sukkel is ongelooflik goed vir span bou. Waar gaan ek n seun kry? Ek wil ook volgende keer saam gaan ;D
Ons moes hulle bagasie en fuel en ons eie bagasie dra, wat 'n plesierHennieF said:Wel gedaan julle klomp. Dus mos nou hoe 'n pa en seun outing moet wees.
As ek so na die pics kyk lyk dit vir my dat die pa's behalwe hulle swaar fietse nog al die bagasie ook moes dra.
:thumleft:
Enter your email address to join: