SGB
Race Dog
Kom ons spaar liewer 'n paar rooi gesigte.....Grensvegter said:SGB, jy kan moruti Basson se garage post in "show us a pic of your garage" ;D
Het ingedraai by jou hek, maar gelyk of daar nie mense is nie.... Skape was darem in die kraal. Sal vlg keer voor die tyd bel en hoor of jy koffie het....