Lesotho quicky, Maletsunyane waterfall

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Twister said:
Scalpel said:
Hoekom lê die Stig so lekker?

Ek was onder die indruk dat n mens hierdie tipe van fotos van jou pelle in 'n gekompromiseerde posisie eerder vir jouself hou.  :patch: Laat mens wonder oor die tipe pelle wat 'n mens mee saam ry... Maar elke hond kry sy dag ;)


twister het deurnag gewerk tot 7h die oggend en toe kom saamry tot 6h die middag, die dat jy so le en rus
 
Most all have a rest or two on Lospers rides - if not then you not trying hard enough  >:D
 
Top